ELITHA JANSE VAN RENSBURG


Anneke Nortje


Elize


Jessica Evens, ons mees sprankelende bruid ooit. Dit was so lekker om met jou te werk dink altyd aan jou as ek jou rok sien.


Cyntell la Cock / van den Berg


Yolandie & Hennie


Chrisna Grobler: Baie dankie vir julle gasvryheid en dienslewering. Julle is tops! Ek het my man se asem weggeslaan en my mooi rok het my dag gemaak.


Peggy


Christelle Breet


Charlene: Dankie vir my pragtige rok wat my mooi dag help inkleur het..


Hi Ladies News from my side people are still asking as in ASKING about my dress. You really made my lifetime memories. your patience with clients is also valued Mpho Motsepe


Hier is n foto van die troue met my stunning rok! Weereens baie baie dankie vir als en dat tannie hulle my gehelp het, tannie hulle was regtig wonderlik. Ek wens ek kon my trourok elke dag aantrek. Ek het soos n regte prinses gevoel. Dankie Emily


SIMONE JOUBERT se terugvoer: Wil net weereens se baie baie baie dankie, dit was die heel mooiste rok, en ek sou dit nie op n ander plek gekry het nie, en ook nie julle wonderlike diens nie. Julle is besonderse mense en ek stel julle voor vir baie van my vriendinne wat selfs net n mooi aandrok soek.


MICHELLE VAN DER HOFEN


Pierre en Elize se troudag


Good Day Attached is a few photos of the dresses. Thank you for the wonderful serves we received and all the help with the Dress!! xoxo Kind Regards Bianca


JC CHRISTENSEN JY HET PRAGTIG GELYK!!


SIEBE NKHUMISENI


























Mr and Mrs van der Merwe - Wedding date 16 April 2016 Hope you are blessed and many years of happiness!


Gomolemo Mofatle Wedding date 10 September 2016
Back Back to top