Matric farewell special arrangement
EW3/753 EVENING / FORMAL DRESSES
Pragtige blou ontwerpers rok in nommer 32/34.
Ons het 'n verskeidenheid pragtige style, kleure om jou matriek dans onvergeetlik te maak. Hierdie rok is ook geskik vir 'n aand funksie. Ons doen geen verhuurings vir aandrokke of matriekafskeid rokke nie.
Centurion - 012 653 0318
Adres en aanwysings beskikbaar onder kaart by: Kontak ons
Back | Back to top |